Onafhanklike Hoërskool | Akademiese Uitnemendheid | Christelike Waardes

Excelsior Akademie is ‘n toonaangewende privaatskool geleë in Centurion. Ons bied ‘n unieke leerervaring en is verbind daartoe om die beste vir u kind te bied.

Waarom Excelsior Akademie kies vir jou kind?

Kleiner klasses vir Gr 8 – 12

12:1 Leerder – Onderwyser – verhouding

Ideaal vir leerders met ADD / ADHD

100% Gr 12 slaagsyfer

Erkende Nasionale Senior Sertifikaat

Onderwysers wat kundiges in hul vakke is

Gestig in 2007

Dept van Onderwys Reg. EMIS NO: 700400501

Leer me passie sodat jy doelgerig kan leef

Open chat
%d bloggers like this: