1

Gr 9’s geniet Biologie!

                         




Matriekuitslae 2019




Matriekafskeid 2019




Aan al ons Gr 8-12’s!




Excelsior-Pamflet




Herinneringe 2015




Kuns




Toneel

Kom geniet ‘n lekker aand van lag en drama. Ondersteun ons leerders en onderwysers wat hard oefen!




Graduate

Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) wat gewoonlik ‘matriek’ genoem word, het ‘n jaarlikse gebeurtenis geword wat van groot openbare belang is. Dit beteken nie net die hoogtepunt van twaalf jaar formele skoolopleiding nie, maar die NSS-eksamen is ‘n barometer vir die gesondheid van die onderwysstelsel.