Graduate

image_pdfimage_print

Die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS) wat gewoonlik ‘matriek’ genoem word, het ‘n jaarlikse gebeurtenis geword wat van groot openbare belang is. Dit beteken nie net die hoogtepunt van twaalf jaar formele skoolopleiding nie, maar die NSS-eksamen is ‘n barometer vir die gesondheid van die onderwysstelsel.

image_pdfimage_print

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *